Valiant Swart & Gian Grown – Franschhoek Cellar

SUNDAY 28 JULY

Twee Troebadoers, twee vriende, beide towenaars met woorde. Twee stemme wat al weerklink het tot in al die hoeke van ons land oor die afgelope twee dekades.

Sluit aan by hierdie twee Suid-Afrikaanse musieklegendes by hul debuutvertoning by Franschhoek Cella – ‘n middag van liedjies, stories, musiek, kos en wyn.

Bookings on www.webtickets.co.za